Morné & Carla Maré

STORIE:


‘n Liefde sonder grense. ‘n Pad wat al lank saam gestap word. (Skoolliefde vanaf 2012) ‘n Verhaal waarvan ‘unconditional acceptance’ die fokuspunt is.

Die realiteit van ‘n informele, intieme, ‘elopement’ strandtroue in die asemrowende Stilbaai, het al ons drome en wense oortref. Die meeste van ons beplanning en dekor is deur onsself of familielede gedoen. Ons is geseënd met ‘n ongelooflike, kreatiewe ondersteuningsnetwerk. Ons seremonie is te Skulpiesbaai strand gehou, waarna die onthaal te Kleinbergskloof Olive Estate langs die Goukou rivier geniet is. Ons gastelys was klein (+-40 gaste), maar elke persoon wat teenwoordig was, wou daar wees.

Wanneer jy met jou beste vriend of vriendin trou, is daar niks wat jou dag sal bederf nie. Al daag mense nie op nie, al werk die planne nie uit soos dit beplan is nie, al waai die wind jou hare deurmekaar, al vergaan die wêreld om jou – al wat saak maak is daardie oomblik voor die kansel. Elke herinnering van ons troudag is spesiaal en word gekoester.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190284


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Bruid se ma – Sanet Pretorius
  • Bruidegom-pak: Kruisbande – Weathervane Laverne Layland
  • Dekor: Familie
  • Fotograaf: Liezel Volschenk Photography
  • Gaste Geskenke: Tuisgemaakte Fudge en Jack Black Craft bier. Leersleutelhouers – Weathervane Laverne Layland
  • Grimering: MJ Artistry
  • Hare: MJ Artistry
  • Huurdienste: Kleinbergskloof Olive Estate
  • Huweliksbevestiger: Gawie Stols
  • Juweliersware: Kathleen Barry Bespoke Occasion Accessories, Lovisa, Skone
  • Trouring: Beaudell His & Her
  • Troukoek: Mozart koek (Bruid se ma – Sanet Pretorius)
  • Koördineerder: Kleinbergskloof – Nadine
  • Musiek: Prima Audio
  • Platejoggie: Prima Audio
  • Skoene: Kaalvoet
  • Strooimeisie-rokke: Bruidegom se ma – Yolande Maré
  • Trourok: Bride & co
  • Venue: Kleinbergskloof Olive Estate
  • Paartjie se verblyf: Kleinbergskloof Olive Estate
  • Videograaf: JVS Productions
  • Huwelik kontrak: Etienne Bedeker
  • Wittebrood plek: Brenton-on-Sea (Knysna) en Forest & Nature Spa (Plettenbergbaai)