Morné & Bianca Van Zyl

STORIE:


Ons is albei onderwysers en het by dieselfde skool gewerk, dis immers waar ons ontmoet het.

Wie sou ooit kon dink dat twee mense wat geweldig besig is met hul werkslewe so ‘n ongelooflike, onvergeetlike en onbeskryflike troue kon hê! Dit was nie net ‘n droom troue nie, maar wel ‘n Vrystaatse sprokies troue. Alles wat ons wou hê en nog meer!

Dit was die mooiste sonskyn dag en alles was perfek. Ek en my bruidegom het albei by dieselfde gastehuis reggemaak vir die groot   dag, maar mekaar glad nie gesien nie.

Ek was half 4 al reg om te gaan alhoewel ek eers 4 uur (16:00) by die kerk moes wees. Oppad na die kerk het ek en my 2 vriendinne die pad op die regte manier begin deur na “Raise a Hallelujah“ van Bethal Musiek geluister.

Die kerk was vol en ek kon die afwagting aanvoel! Almal was opgetooi van kop tot tone van die kleinste blommemeisie tot die bruidegom se pa. Die diens was kort, maar pragtig. Ds. Pieter Mohr van Niekerk van NG Kroonheuwel – Noord het die diens gelei.

Die foto’s was soveel pret en ons fotograaf het alles so gemaklik gemaak. Met die aankoms by die venue was dit sprokiesagtig met al die liggies en kerse wat orals gebrand het.

Die onthaal was ontspanne en almal het heerlike saam gekuier tot na middernag. Die kos was uit die boonste rakke en kon vir koninklikes voorberei gewees het.

Die aand is afgesluit met soveel vreugde en opgewondenheid.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190329


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Huwelikskontrak – Du Rantd & Louw ING/INC
  • Huwelikskoördineerder – Isa Kleingeld
  • Gastehuis –  Arcadia Guesthouse & Restaurant Kroonstad
  • Kerk – NG Gemeente Kroonheuwel – Noord Kroonstad
  • Dominee –  Ds. Pieter Mohr van Niekerk
  • Musiek – RepSound, Johan Visser
  • Onthaal se Venue –  Kroon Boma – Auction House
  • Bruid en gevolg se hare –  Hairways, René Cornelissen
  • Bruid en gevolg se grimering –  Salon Cheval, Marietjie van Niekerk
  • Kos by onthaal –  Johnnique Caterers, Johan Badenhorst
  • Fotograaf –  Lee La Lee Photographic art and design,
  • Cindy – Lee Jansen van Vuuren
  • Dekor –  A & E Wedding and function Dekor Potchefstroom &                                                       Hernel Verhuring in Reitz
  • Trourok –  Carmen’s Bridal Boutique Welkom