Nadia & Roche Jooste

STORIE:


Ons liefde is nie soos ‘n storie uit ‘n sprokiesboek nie – maar eerder ‘n liefde met baie struikelblokke, baie trane maar net so baie liefde, omgee en opofferings. Ons troudag was seker die naaste wat mens kon kom aan ‘n sprokies liefdesverhaal. Ons “happy ever after” het bietjie verkeerd om begin maar ons veruil dit vir absoluut niks nie. Ons grootste geskenk kon deel wees van ons droomdag. Toe ek haar gesigsuitdrukking sien toe sy my die eerste keer in my rok sien kon niks my dag beinvloed nie. Al het so baie op ons droomdag verkeerd geloop was dit die beste dag van ons lewe en was ons bevooreg om dit te kon deel met ons naaste familie en vriende. Ons dag was afgesluit op ‘n baie hoê noot. Ons het die eerste groot reen vir die seisoen ontvang en nie net was ons huwelik geseen nie maar het God ook die boere geseen in die omtrek na ‘n baie lang en droeë somer.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190051


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Doornkraal Proteas
  • Bruidegom-pak: Florida Tailors
  • Dekor: Sokeng Wedding Venue
  • Fotograaf: Elize Mare
  • Grimering: Make-up by Hayley
  • Hare: Flawless Hair Artistry
  • Juweliersware: Trougeskenk
  • Trouring: Erfstuk
  • Koördineerder: Sokeng Wedding Venue
  • Musiek: AMA Promotions
  • Platejoggie: AMA Promotions
  • Skoene: One Fine Beginning
  • Strooimeisie-rokke: Mystique Bridal Boutique
  • Trourok: Mystique Bridal Boutique
  • Venue: Sokeng Wedding Venue
  • Paartjie se verblyf: Sokeng Wedding Venue
  • Vermaak: AMA Promotions