Natalie & Marius Bakkes

STORIE:


Die dag het perfek ontvou:
van die spierwit-geyste grasspriete wat stil-stil die spesiale wintersoggend aangekondig het, tot die deurskynende glas onthaalsaal, getooi in duisende liggies wat nie naastenby so helder kon skyn soos die lig wat reflekteer het tussen ‘n paar seeblou en sjokoladebruin oë nie.
Die liefde het geseëvier en wat die dag kon opsom:
Die liefde tussen 2 mense wat so sterk en helder brand, want dit is geanker in die Lig wat deur hulle skyn, die Lig wat nooit gedoof kan word nie en wat waarborg dat hulle huweliksvlammetjie veilig is en nooit gedoof kan word nie.
Die feit dat die Here al die eer gekry het in elke fase van hierdie dag, maak dit die mees besondere troudag ooit!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190391


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


 

Diensverskaffers:

  • Blomme: Zavion Kotze Events Company
  • Bruidegom-pak: Dufy
  • Dekor: Zavion Kotze Events Company
  • Fotograaf: Shanay Greene Photography
  • Gaste Geskenke: Rian Retief
  • Grimering: Ramon Visazie
  • Hare: Tutu
  • Huweliksbevestiger: Zach Lombard
  • Juweliersware: Unbreakable Man/Lovisa
  • Trouring: Venter Juweliers
  • Troukoek: Honey Bee Baker
  • Koördineerder: Alicia van der Berg
  • Musiek: BIG Entertainment SA
  • Platejoggie: Wade Gietl
  • Skoene: Aldo
  • Skryfbehoeftes: Nova Bespoke
  • Strooimeisie-rokke: Forever New
  • Trourok: Vonvé Bridal Couture
  • Venue: Inimitable
  • Paartjie se verblyf: Inimitable
  • Vermaak: BIG Entertainment SA
  • Videograaf: Sonofwolffilms
  • Huwelik kontrak: Etienne Bedeker Inc.
  • Wittebrood plek: Zanzibar