Neil & Carla Salzwedel

STORIE:


18 Mei 2019, was ‘n pragtige hersfdag. Op Monte Bello Estate net buite Bloemfontein, word die laaste voorbereiding getref om ons sprokiestroue te laat waar word. Tyd staan stil toe Carla in die kerkpaadjie afstap. ‘n Gevoel van geluk en rustigheid het ons omvou en Neil kon nie wag om haar hand in syne te neem.

Die feesviering van liefde het begin! Vir ewig en altyd!

Met soveel liefde en vreugde klop ons harte warm wanneer ons terug dink aan ons troudag. Ons onthou die geselligheid van vriende en familie wat lag en dans. Mense wat nou nog praat oor die “canapés”, venue en foto’s. ‘n Besonderse dag, met liggies, kerse, kristalkandelare en pragtige blomme wat die resultaat was van ‘n sprokiesmooi, elegante troue. Alles soos ons dit wou hê, selfs beter! Alles was perfek.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190112


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


 

Diensverskaffers:

  • Venue en spyseniering: Monte Bello Estate, Bloemfontein
  • Dekor, blomme: Grand Room Design
  • Beligting: Lighticle
  • Fotograaf: Tania Allen
  • Videograaf: Leonard Bisset
  • Skryfbehoeftes: Troulantyntjies
  • Platejoggie: Star Sound
  • Troukoek: Carrie’s Cookies & Candy
  • Craft beer / Gin verskaffers: Famous Brew & Still
  • Trourok: Bridal Emporium