Paul & Andrea Greyling

STORIE:


Ons altwee was vir jare enkellopend en ons het deur ‘n gemeenskaplike vriendin ontmoet wat op daardie stadium met my nefie uitgegaan het en ook op die buur plaas gekuier het. Vir ons was dit glad nie liefde met die eerste oog opslag nie, dit het ons ‘n tydjie van heen en weer kuier gevat voordat ons begin uitgaan het. Ons het vir drie jaar uitgegaan toe hy my die 9de Augustes 2018 op Nasionale Vroue dag gevra het om sy vrou te word, met n bord waarop die woorde “sal jy met my trou asb” geplak was.Die beste ontbyt van my lewe. Dit was ‘n maklike besluit oor ons trou datum aangesien ons alby op die 18de verjaar, twee maande uitmekaar. Ons is toe op die 18de Mei 2019 getroud te Velddrif, my grootword dorpie wat ons baie na aan die hart le. Ons huwelik is dus nie een van jou tiepiese huwelike nie. Ek het in 2018 onderwys gaan studeer juis om nader aan my man te bly. ‘n Glipsie sluip toe in (misverstand) en nou werk ek amper 400km verder weg van my man. Ons het dus nog nooit ons metaforsiese huisie saam begin nie en ons ry maar elke naweek na mekaar, want ons kan eenvoudig nie langer sonder mekaar nie. Petrol is duur maar liefde staan vir niks terug nie.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190449


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Self
  • Bruidegom-pak: Suit Hire
  • Dekor: Self
  • Fotograaf: Carla’s Elsadt photgraphy
  • Gaste Geskenke: Self
  • Grimering: Lize-marie hair & make-up
  • Hare: Pin-up
  • Huurdienste: To-netts
  • Huweliksbevestiger: Ds. Greeff
  • Juweliersware: Ouma sn
  • Trouring: Prins & Prins
  • Troukoek: Skoonma
  • Koördineerder: Self
  • Musiek: Christo van Wyk
  • Platejoggie: Christo van Wyk
  • Skoene: Impaniema
  • Skryfbehoeftes: Self
  • Strooimeisie-rokke: Anje Bridal Couture
  • Trourok: Anje Bridal Couture
  • Venue: Riviera Hotel
  • Paartjie se verblyf: Riviera Hotel
  • Huwelik kontrak: G. Potgieter
  • Wittebrood plek: Betty’s Bay