Piet & Carisca Nel

STORIE:


Ons ontmoeting was onverwags en onbeplan.

Na ek uit ‘n verhouding gekom het, het een van my vriende gesê ek moet Tinder probeer. Ek het my radius gestel vir 100km om my.

Piet se vriende het weer vir hom uitgedaag om Tinder te probeer.

Ek is van George en hy boer tussen Fraserburg en Sutherland.

Ek was vir werk op ‘n ent anderkant Oudtshoorn en hy was naby Beaufort-Wes. Toevallig was ons in mekaar se radius en het altwee na die regte kant geswipe. So het alles begin. So onbeplan. So onverwags. Só bedoel om te gebeur. Na ‘n verrassing, ‘n eerste ontmoeting, al die pad om vir my ‘n teddy te bring vir my verjaarsdag, het alles net mooi in plek geval en die liefde het begin blom.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190522


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


fbt
fbt

Diensverskaffers:

  • Blomme: Flowers 4 u
  • Bruidegom-pak: Mr Suit Hire
  • Dekor: Bruid
  • Fotograaf: Salt and Light Photography
  • Gaste Geskenke: Bruid
  • Grimering: Wilna Allpass Professional Make-up Artist/Hairstylist
  • Hare: Wilna Allpass Professional Make-up Artist/Hairstylist
  • Huweliksbevestiger: Tertius Conradie
  • Trouring: NWJ
  • Troukoek: Karen Schoombee
  • Musiek: SND Productions
  • Platejoggie: SND Productions
  • Strooimeisie-rokke: Caroline
  • Trourok: Pebbles Mosselbaai
  • Venue: Plaas buite George
  • Paartjie se verblyf: Oubaai Hotel
  • Vervoer: Kris Olivier
  • Huwelik kontrak: Petro
  • Wittebrood plek: Weskus