Pieter & Priscilla Fick

STORIE:


Pieter was beslis die jagter in ons verhaal. Aanvanklik was ek baie moeilik en hardkoppig en was ek glad nie van plan om vir hierdie man te val nie. Alhoewel my hele wese vir my probeer sê het dat ek net bietjie self beheer moet verloor en hom ‘n kans moet gee. Op ‘n dag wat ek saam met een van my beste vriendinne op die lang pad was het die Here dit baie duidelik in my hart laat besef dat hy wat Pieter is, die een is vir my en dat ek hom nie moet deur my vingers laat glip nie. En so het ek dadelik toe ons by die huis kom vir Pieter laat kom koffie drink by ons en ek het vir hom gesê dat daar iets besig is om in my hart te gebeur en ek hou baie daarvan. Dis toe wat my hart uit my lyf uit wil spring van senuwees en sy glimlag so groot raak dat dit amper reg rondom sy kop kon gaan. Wel van daar af was die koeël deur die kerk en was daar geen einde aan ons liefde vir mekaar nie en ons het geweet dat ons bymekaar gebring is deur ons Hemelse Vader en dat Hy Sy hand oor ons verhouding sal hou. Ons is absoluut opgewonde om saam met die Here ‘n pad te stap en ons nuwe fase saam as getroudes te betree.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190159


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Pieter & Priscilla Fick troue
Pieter & Priscilla Fick troue

Pieter & Priscilla Fick troue
Pieter & Priscilla Fick troue
Pieter & Priscilla Fick troue
Pieter & Priscilla Fick troue
Pieter & Priscilla Fick troue
Pieter & Priscilla Fick troue
Pieter & Priscilla Fick troue

Pieter & Priscilla Fick troue

Pieter & Priscilla Fick troue

Diensverskaffers:

  • Blomme: Bets Botha & Roos Variety Flowers
  • Garter en Blomme:  Priscilla Fick
  • Bruidegom-pak: Smart Guy
  • Dekor: Privaat
  • Fotograaf: CH Pixels
  • Grimering: Baobab Spa & Beauty
  • Hare: Stefan
  • Huweliksbevestiger: Pastoor Johan Brits
  • Trouring: Tanya Motk
  • Troukoek: Martonè Du Plessis
  • Koördineerder: Mooiplaas lodge en trou venue
  • Musiek: BLUE HAT EVENTS Pty (Ltd)
  • Platejoggie: BLUE HAT EVENTS Pty (Ltd)
  • Trourok: Timeless Bridal Couture
  • Paartjie se verblyf: Mooiplaas lodge en trou venue
  • Vermaak: Chris Els & Gerbrand Gildenhuys
  • Huwelik kontrak: Marie Victor Attorneys
  • Wittebrood plek: Hermanus