Quinton & Lauren Stewart

STORIE:


Ons het in 2012 per toeval in Wellington ontmoet en soos hulle sê, “It was love at first sight”.

Quinton het redelik baie weg gewerk, so ons het vir ‘n lang tyd ‘n langafstand verhouding gehad. Na 8 jaar het hy uiteindelik die JA-woord gevra en ek was behoorlik in my noppies.

Ons is al deur moeilike tye saam, maar ek sal dit met niemand anders aanpak nie.

Ons het die 17de Augustus 2019 by die NG kerk in Rondebosch getrou en die onthaal was by Colorbox Studios in Paarden Eiland. Ons wou ons troue so lekker as moontlik vir die gaste maak, so dit was informeel met “food truck” as hoofgereg, waarvan gaste self kon kies wat hulle wil eet.

Sonder die hulp van familie en vriende, sou ons droomtroue nie moontlik gewees het nie.

Ek is so bly dat ons, ons alternatiewe troue met almal wie ons liefhet kon deel.

Cool beans forever.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190054


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


 

Diensverskaffers:

  • Fotograaf: Cilliers Visser Photography
  • Rok: Didi Couture
  • Verhurings: Something Borrowed
  • Koek: Rozaans Cakes
  • Kos: Jack Rabbit
  • Venue: Colorbox Studios
  • Blomme: Jacqui Rautmann, Ronelle Le Roux & Belinda Russell
  • Musiek: Apollo DJ