Renier & Annarike Mulder

STORIE:


In ‘n klein dorpie, Jan Kempdorp het ons, ons ewige trou aan mekaar beloof. The Venue is pragtig, veral in September en dus was dit die perfekte plek vir ons onthaal. Ons wou ook ‘n ware lente troue hê met ander woorde blomme, blomme en nog blomme. Die vrolike kleure en blomme tema het ons deur elke aspek van ons troue laat vloei: die strooimeisie rokke, blomme, spyskaarte, trou koek ens. Ons het saam familie en vriende n heerlike en gesellige troue gehad by die platteland en dit was ekstra spesiaal om die seremonie te hou in dieselfde kerk waarin Annarike groot geword het. Ons is opgewonde om ons spesiale dag se fotos met almal te deel!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190055


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Bloemiste – Coco & Lace
  • Dekor – The Venue
  • Fotograwe – Eye Poetry Photography
  • Videograwe – Smith Films
  • Foto hoekie (“selfiebooth”) – The Photobooth guys
  • Bruid hare – The Venue (Riandri)
  • Makeup – Tania Brits
  • Troukoek – Sugar Art