Richard & Jessica Carstens

STORIE:


‘n Dag wat virewig in ons herinneringe gebalsem sal wees. Die ewige geur van Freesia’s in hul welriekende en kleurvolle aard, hang steeds in die lug as ons na 20 April 2019 terugdink. Met ‘n blik vol trane soos die bruid saam met haar ma die kerk binnestap, het die bruidegom met sy donkerbloupak die oorweldigende oomblik van een-word ervaar.

‘n Klein, intieme huweliksbevestiging soos geen ander, met die warm ervaring van liefde wat ons as paartjie oorstroom het. Tot dusvêr weerspeël elke groot gebeurtenis in ons verhouding die “toeval” en “toevertrou” wat net in die Here se hand sigbaar word en sin maak. Ons troudag is n samevoeging van stories, van een-word. Om aan ‘n mooier, mees kleurvolle dag met goeie kos en geselskap kon ons nie aan dink nie.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190153


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za



Diensverskaffers:

  • Fotograaf: Leze Hurter
  • Dèkor en Blomme: Designer dècor Port Elizabeth
  • Kerk: Word of Faith Chapel Port Elizabet
  • Onthaal: The Milestone Port Elizabeth
  • Rok: Bridal Flair Port Elizabeth