Rochellé & Dean Webber

STORIE:


Ek en my man het ons lewe slange reis saam op die 8ste Maart aangepak en wat ‘n wonderlike avontuur is dit !

Om vir julle die prentjie te skep verbeel jouself die tuin van eden groen bome orals om jou wit rose al langs die voet padjies, ons het ons lewens verbind in die mooiste van tuine in ‘n oop kapel omring deur ons geliefdes die Heilige gees in die teenwoordigheid van ons God ! Nadat ons ons belofte aan mekaar gemaak het, het die hemele op ons seëninge in die vorm van reën geplaas en julle, DIT WAS BEAUTIFUL.

Ek sal dit sooo waardeer as julle vir ons sal stem en in die skoonheid van ons troue sal deel ! Dankie

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190225


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Zuna Etsebeth
  • Bruidegom-pak: Black Tie Brooklyn Pta
  • Dekor: Self
  • Fotograaf: Tessa Kruger
  • Gaste Geskenke: Gekoop by Checkers
  • Grimering: Althea Russouw
  • Hare: Gloa Hair Zambesi
  • Huweliksbevestiger: Joekie Laas
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: Familie ring deur Skoonma verskaf
  • Troukoek: Self gebak deur Skoonsussie
  • Musiek: Self verskaf
  • Platejoggie: Swaer Martin Nel
  • Skoene: YDE
  • Strooimeisie-rokke: YDE en Gerrit Pienaar
  • Trourok: Gerrit Pienaar
  • Venue: Zambesi Lodge
  • Paartjie se verblyf: Zambesi Lodge
  • Wittebrood plek: Royal Morang Hotel, Phokeng