Rodney & Edwina Armstrong

STORIE:


Ek en my man het ontmoet by my werk baie simpel. Lol. Dit het ons 2 weke gevat toe is ons in n verhouding. Ek glo dit was ” love at first sight”. Ons was 6 maande saam voor ons verloof geraak het en n jaar toe ons trou. Ek is baie lief vir my man. Ons is gemaak vir mekaar ek glo dit. God het ons op mekaar se paaie gesit vir n doel.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190231


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Elsabie Bester
  • Bruidegom-pak: Smart men Suit Hire
  • Dekor: Elsabie Bester
  • Fotograaf: Shanie Jooste Photography
  • Gaste Geskenke: Lente Marais
  • Grimering: Jamie – Lee Brikkels
  • Hare: Maurisha Fisher
  • Huweliksbevestiger: Rev Patty Edwards
  • Juweliersware: Miladys
  • Trouring: American swiss
  • Troukoek: Junita Kriel
  • Koördineerder: Elsabie Bester
  • Musiek: Etienne Basson
  • Platejoggie: Etienne Basson
  • Skoene: Something old – Spree
  • Skryfbehoeftes: Astraulita Basson
  • Strooimeisie-rokke: Infinity South Africa
  • Tente: Saal- Swartberg primere skool saal
  • Trourok: Maryke Jenkins
  • Venue: Swartberg primere skool saal
  • Paartjie se verblyf: By ons huise
  • Vervoer: Vriende se karre
  • Huwelik kontrak: Holy trinity
  • Wittebrood plek: The Cullinan hotel