Rouen & Karin Heiberg

STORIE:


Ons het mekaar in 2010 die eerste keer ontmoet deur gemeenskaplike vriende wat vandag self getroud is met mekaar. In 2015 het ons weer kontak gemaak op Facebook waar ons begin gesels het.

In 2016 het Karin my vergesel na ‘n braai waar die eerste vonkies gespat het maar daarna het dit my nog 9 maande….ja julle lees reg….9 maande geneem om haar te oorreed om met my te “kys”!

Na 9 maande toe nooi sy haarself om by my te kom kuier in George. Sy het toe in die Kaap skool gegee. Gelukkig vir haar het ek ja gesê.

Ons was van dag 1 af ‘n langafstand verhouding.

Na derduisende kilometers agter mekaar aanry is ons nou uiteindelik bymekaar!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190523


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Decor It
  • Bruidegom-pak: The Modernist Tailoring
  • Dekor: Decor It
  • Fotograaf: Vernooy Photography
  • Grimering: Martie Olivier
  • Hare: Martie Olivier
  • Huurdienste: Decor It
  • Huweliksbevestiger: Ds.Jacobus Snyders
  • Juweliersware: Familie erfstuk
  • Trouring: Carien Van Zyl vir Bruid / Jack’s Cutting Edge vir Bruidegom
  • Troukoek: An-Mari van Greuning, vriendin van Bruid
  • Musiek: Horizon Entertainment
  • Platejoggie: Horizon Entertainment
  • Skoene: Bruidegom – Tread & Miller
  • Strooimeisie-rokke: Truworths
  • Trourok: Antoinette Louw
  • Venue: Delsma Farm
  • Paartjie se verblyf: Delsma Farm
  • Vervoer: Gareth McDonald, Vriend van Bruidegom BMW 750i
  • Videograaf: Moments on Film
  • Huwelik kontrak: Jordaan Van WyK Prokureurs, Sedgefield
  • Wittebrood plek: Stanford en Knysna