Ruan & Chilene Nieuwenhuys

STORIE:


16 Februarie 2019 was ons GROOT dag. Hierdie datum was ook meer spesiaal as net ‘n gewone trou datum.
Ek en Ruan was op 16 Februarie 2019- 10 jaar saam as ‘n Paartjie. Ons het besluit om te wag sodat ons eendag ons ewigheid aan mekaar kan beloof op dieselfde dag as wat ons eerste net kêrel en meisie was. (Meskien ook net sodat Ruan nooit hoef te vergeet wanneer ons huweliksherdenking is nie )
Ons het besluit op ‘n naweek makitie troue, juis omdat ons so geheg is aan al ons Familie en Vriende. Ons wou hê dit moet ietwat langer aanhou as net ‘n paar uur.
Daar moes gebraai word voor die groot dag en ons laaste drankies as ongetroudes moes geskink word voor ons een word. Kliplapa in Robertson was die perfekte lokaal om ons troue te hou. Alles van die mooi natuur, wingerde, olyfbome en die plaaslike Saggy Stone Brewery het by ons persoonlikhede gepas.
Die Onthaal Saal was pragtig opgemaak met kenmerkende Pienk Proteas en baie groenigheid, met ‘n sprinkle “Rose Gold”. Die Onthaal saal bestaan uit Klip wat uit die rivier kom wat langs die plaas afloop, dus waar die naam Kliplapa vandaan kom. Die Lokaal is iets besonders en perfek vir in die somer trou.
Die Groot dag was perfek. My oë was op een person soos ek by die paadjie afgestap het saam my Pa. Dit het gevoel soos 10 Jaar terug waar ek Ruan gesien het vir die eerste keer. Die Skoenlappers het nooit ophou baljaar in my maag nie. Op hierdie oomblik het ek geweet ek trou vandag met my beste vriend, my sielsgenoot en my “partner in crime”.
Die eerste dans was my 2de hoogtepunt van die dag. Ons het die dansvloer ingeneem en van daar af het niks en niemand om ons saak gemaak nie. Die gevoel van ewige liefde, blydskap en geluk was ons ritme.
Ons Families het een geword. Vriende het saam die spesiale dag gedeel waarvoor hulle ook so lank gewag het on te gebeur. Elke liewe gas was spesiaal vir ons, en beteken iets in ons lewens.
“Every Love story is Beautiful, but ours is my Favourite”

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190123


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Trou Lokaal – Kliplapa Klip Lapa
  • Blomme en Versierings – Kliplapa
  • Musiek – Kliplapa
  • Trou Rok – Elizabeth Stockenstrom (Hand gemaak)
  • Trou Koek – Kliplapa
  • Hare – Blades Hairdressing
  • Grimering- Sjiek Botiek (Facebook blad)
  • Antjie Hugo & Tosca Du Doit
  • Fotograaf & Videograaf: We Love Weddings