Ruan & Lucille Grové

STORIE:


Wie sou kon glo dat ‘n ontmoeting in ‘n opslaanswembad 4 jaar later tot ‘n troue sou lei? Ons was albei studente aan die PUK en albei HK lede in dieselfde jaar, en dit was tydens een van hierdie gedwonge aksies waar ek my droomman ontmoet het. Ons het na ons studies albei in Gauteng werk gekry waar die romanse verder geblom het, en ons ons toekomstige strooijonkers en strooimeisies ontmoet het.

Ons visie vir ‘n droom troue was lekker kuier, en die belangrikste, lekker eet! Ons is op 12 Oktober op die mooiste venue net buite Bloemfontein getroud. Ons wou ‘n heerlike gemaklike “huis” atmosfeer skep en ons keuse van donker kleure en ou koper het pragtig by Pepermossie se klip mure ingeskakel. Tannie Hennie Hoffmann het ons wildste verwagtinge oortref met die kos, almal het gesê hulle het nog nooit so lekker geëet op ‘n troue nie – dan praat ons nie eers van die tuisgebakte troukoek nie! Ons het baie gedans, tot laat gekuier en almal is gelukkig en tevrede met vol mae daar weg. Ons droom van ‘n lekker boere troue was ‘n reuse sukses!

Ps. As dit sosiaal aanvaarbaar was sou ons weer trou net om weer die aand so baie te geniet!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190304


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


 

Diensverskaffers:

  • Blomme: Hennie Hoffmann
  • Bruidegom-pak: Markhams
  • Dekor: Pepermossie
  • Fotograaf: Suné Ferreira
  • Grimering: Lucinda Lombaard
  • Hare: Hannelie Botha
  • Huweliksbevestiger: Sanré Benadé
  • Juweliersware: Lovisa
  • Troukoek: Yvette Makaum
  • Koördineerder: Pepermossie
  • Musiek: Steve Bam
  • Platejoggie: Steve Bam
  • Skoene: Donatello Leather
  • Skryfbehoeftes: Simoné Senekal
  • Strooimeisie-rokke: YDE
  • Trourok: Corné Lombaard
  • Venue: Pepermossie
  • Paartjie se verblyf: Pepermossie
  • Huwelik kontrak: Charles Vertue