Ruan & Melissa Bester

STORIE:


Om te trou was nie juis my droom vanaf ek ‘n klein dogtertjie was nie, en ook nie my droom toe ek die einste Ruan (nou my man)die eerste keer ontmoet het nie. Ek sou se ons tweede ontmoeting het my “trou koors” gegee & kon ek uiteindelik aan hierdie “trou droom” beplan, AL was dit vir die 1ste 2jaar net in my eie gedagtes. Eindelik op 28 September 2019 is hierdie “trou droom” bewaarheid. Ek het trou beloof aan ‘n man met die grootste omgee hart & Job se geduld, ‘ n man SO perfek vir my, uit ons Vader se hand geskape.

Ons trou dag was tydens die Rugby World Cup en vir 80min van hierdie spesiale dag was Rugby 1ste prioriteit. Terwyl die man’s geduldig aan ‘n yskoue bier sip & biltong knaag het ons dames gesit vir hare & make-up wat gevoel het soos dae, was in n paar uur verby. Stiptelikheid was my 1ste prioriteit, anders het ek dalk by n lee kapel opgedaag. My Pa het my opgelaai in n bloed-rooi Merc.en ons het rustig na die onthaal gery. Met n paar beskeie smiles, oog knippies & n sagte vryf op die been kon ek sien dat my Pa nie die woorde uit kon kry nie maar, ek het AL die emosie & woorde ervaar. By die onthaal, BETYDS, meeste mense sit, sommiges kom nog aan gedraf, in gehaak by my Pa en ons stap by die “aisle” af. My trane sit vlak, maar Ruan se trane, rol by sy wange af, dis DIE uitdrukking waarvoor ek so lank al wag. Met ‘n sagte soen op my voorkop & n stywe handdruk vir Ruan het my Pa saam die gehoor gaan sit. Na n kort & kragtige seremonie, baie lang foto sessie kon ons eindelik as Mnr. & Mev. Bester die dansvloer open. Hierdie dag het vinniger verby gegaan as wat ons ons-self voorberei het voor maar, ons het elke oomblik in geneem & ons is dankbaar dat ons hierdie mylpaal saam ons naaste vriende & familie kon deel.

Baie Liefde
Ruan & Melissa Bester

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190445


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Bruidegom-pak: Trueworths Men
  • Dekor: Marlene Pieterse
  • Fotograaf: Chantelle Loots
  • Grimering: Ellouise Botha @ Perfect 10 Lephalale
  • Hare: Jo-Altie van Zyl @Shear Image Lephalale
  • Huweliksbevestiger: Ds. Jannie Hamman
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: Manser Jewellery
  • Troukoek: Marlene Pieterse
  • Koördineerder: Marlene Pieterse
  • Musiek: Stefan Smith
  • Skoene: Zellies
  • Strooimeisie-rokke: Peaches & Spice
  • Trourok: Veronica House Vemasu – Polokwane
  • Venue: Plaas York – Lephalale
  • Paartjie se verblyf: Kolobe Camp – Lephalale
  • Videograaf: Dawie Vos
  • Huwelik kontrak: Kitching & van der Merwe Prokureurs