Ruan & Suné Pienaar

STORIE:


5 Jaar gelede het ek in ‘n klein dorpie in die Wes-Kaap gearriveer met die naam Vredendal.

By my nuwe werk het ek my man ontmoet en na 6 maande het ons besef ons hoort by mekaar.

Vir 5 jaar lank het ons uitgesien na hierdie dag om vir die res van ons lewe by mekaar te wees en elke geluk en hartseer saam deur te gaan.

Ons gaste by die troue het bestaan uit ons naaste familie en vriende.  Absoluut niks het verkeerd geloop op hierdie dag nie. Ons was op ons gelukkigste tussen al ons mense vir wie ons lief is.

Hierdie was die dag wat ons lewe saam begin het.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190154


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


 

Diensverskaffers

  • Meerderheid het Sune en Ruan self hanteer en gemaak.
  • Troukoek: Kleinklits Koeke
  • Dekor: Theresa van Zyl
  • Venue: Letsatsi Lodge
  • Hare: Hair by Annelie
  • Grimering: Blush – Permanent makeup and laser Treatments
  • Trourok: Bride and Co Canal Walk
  • Fotograaf: Desi Kotze