Ruan & Tania Kapp

STORIE:


Ons was saam in die laerskool en het na verskillende hoërskole toe gegaan. Die Januarie na Matriek om presies te wees die 23 Januarie 2012 het ons mekaar weer ontmoet by n kuierplek in Nelspruit. Die 25ste Januarie het hy my gevra om sy meisie te wees en van daar af het ons aan ons padjie saam begin werk. Ek het gaan swot in Pretoria en ons het vir 3 jaar n langafstand verhouding gehad waar ons mekaar nogsteed baie gesien het, 300 en iets killos is nou darm nie so erg nie. Ons het Augustus 2017 die Otter toer in Knysna gedoen en die dag wat ons klaar gemaak het 17 Augustus, het hy my by Bishops Cove in Tsitsikamma gevra om te trou. Presies 2 jaar na hy my gevra het om te trou het ons trou aan mekaar beloof op die 17 Augustus 2019 in Hoedspruit by Francine’s Venue. As ek terug dink aan ons troudag sal ek niks verander nie, die kos was uit die boonste rakke en almal het lekker saam gekuier.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190341


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


 

Diensverskaffers:

  • Blomme: Dewald Vermaak
  • Bruidegom-pak: Euro Suit Nelspruit
  • Dekor: Self en Francine’s Venue
  • Fotograaf: Bittersoet Fotografie
  • Gaste Geskenke: Francine’s Venue
  • Grimering: Marelita van der Merwe
  • Hare: Marelita van der Merwe
  • Huweliksbevestiger: Dewald Vermaak
  • Juweliersware: Lovisa
  • Trouring: Titanium Studio & Browns
  • Troukoek: Francine’s Venue
  • Koördineerder: Hendrien Kruger
  • Musiek: DJ Hennie Reyneke
  • Platejoggie: DJ Hennie Reyneke
  • Skoene: Cake Union Market & Steve Maiden
  • Skryfbehoeftes: 4KeepSakes
  • Strooimeisie-rokke: Truworths
  • Trourok: Billy van Biljon Lindeque
  • Venue: Francine’s Venue
  • Paartjie se verblyf: Francine’s Farmhouse
  • Videograaf: The L House
  • Huwelik kontrak: Erich Engelbrecht
  • Wittebrood plek: Cayley Lodge Drakensberge