Séan & So-Alle Rodrigues

STORIE:


Dit was 16 Augustus ons het gekamp saam die familie by Forever Resort Loskopdam . Die oggend is Sean al vroeg weg baie op sy senuwees ek kon sien iets is nie reg nie ek bel hom toe om te hoor is als reg hy se toe dat als piekfyn is hy moet net vir my pa n paar goed by die mall gaan kry voor hul na die oord toe gaan. Later die middag vertrek ek en my ma ook na die oord toe ons het daar aangekom dit was heel rustig , my oog vang toe waar my pa vir Sean wys dit is nou die regte tyd , Sean staan toe op en begin praat hoe meer hy praat hoe meer draai my maag hy gaan toe op sy knieg en vra my toe die groot vraag ek was stom geslaan en se toe baie sag met n knik JA , toe skiet ons n bottel vonkelwyn en geniet aand verder . Die trou reëlings begin toe dit het nie baie tyd gevat nie als gekry teen n billike prys en baie vinnig . Die trou dag kruip nader op my senuwees was ek nog nooit soos daai dag nie , jy weet nie moet jy lag ,of huil van blydskap nie . In die seremonie instap was baie emosioneel met die reën in die agtergrond weet ek dat die dag definitief gebless is met n miljoen emosies wat deur my are vloei staan ons twee daar voor en ontvang n besonderse boodskap iets om altyd te onthou .Dit waas baie pret met reën en al die aand was n feesviering soos nog nooit tevore. Ek is uit my hart uit dankbaar vir alles wat daai dag wat ek getrou het met die perfekte man .

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190127


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Chelsea bloemiste
  • Dekor: bpieters event & photography
  • Fotograaf: Bianca Pieters
  • Gaste Geskenke: droomontwerpe
  • Grimering: Liesa van Huysteen
  • Hare: Liesa van Huysteen
  • Huweliksbevestiger: Pastoor Frikkie en Leone Boshoff
  • Juweliersware: American swiss
  • Trouring: American swiss
  • Troukoek: Sparkles
  • Musiek: Norman Maxted
  • Platejoggie: Norman Maxted
  • Skoene: Rand outfitters
  • Skryfbehoeftes: bpieters event & photography
  • Trourok: Bridal corner
  • Venue: Kranspoort vakansiedorp raasblaarsaal
  • Paartjie se verblyf: Chipiwa