Shaun & Helani Reynolds

STORIE:


Ons wou bitter graag buite trou, ons het ALLES buite gedoen. Die seremonie en onthaal was buite en alles het PERFEK uitgewerk.

Die beste dag van ons lewens het so goed uitgedraai, dit was ‘n bewys aan ons dat enige iets moontlik is, saam kan ons baie bereik. Ons voel dat ons ‘n baie goeie span saam is, ons het dit met die troubeplanning besef en met al die struikelblokke wat ons teëkom. Ons is ‘n wen paartjie omdat ons mekaar aanvul, help en ondersteun, wanneer die een val is die ander een daar om ons regop te hou.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190396


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


 

Diensverskaffers:

  • Blomme: Berena Malherbe
  • Bruidegom-pak: Woolworths
  • Dekor: Function & events hiring
  • Fotograaf: Sonje Ludwick
  • Gaste Geskenke: geen
  • Grimering: Skoonlief
  • Hare: Skoonlief
  • Huweliksbevestiger: J Le Roux
  • Juweliersware: Swarovski
  • Troukoek: vriendin
  • Koördineerder: Hop Events
  • Platejoggie: PGSounds
  • Skoene: Imaani
  • Skryfbehoeftes: Mari Moodie
  • Strooimeisie-rokke: vriendin
  • Tente: Portable Floors Cpt
  • Trourok: Ilse Roux
  • Venue: Nooitgedaght, Stellenbosch
  • Paartjie se verblyf: Nooitgedaght, Stellenbosch
  • Vervoer: Geen
  • Videograaf: Boland Weddings
  • Huwelik kontrak: Marais & Muller
  • Wittebrood plek: Mauritius