Stephan & Mareli Gerber

STORIE:


Ek en Stephan het een van daardie “liefde met die eerste oogopslag” stories. Beide van ons het altyd gedink dit gebeur net in rolprente en boeke. Ons was altwee in Worcester op skool, maar het mekaar nooit ontmoet in ons skooljare nie. Ons kan nou nog nie verstaan hoe ons mekaar nooit raakgeloop het nie. Jare later, beide in ons diep 20’s, loop ons mekaar toe op sosiale media raak en het net nooit weer ophou gesels nie. Na nog twee jaar het ons ons sprokiestroue gehad. Tussen skakerings van burgundy, blush en roosgoud in Riebeek Kasteel het ons ewige trou aan mekaar beloof. Wat ‘n perfekte dag!

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190486


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: New Vintage Events
  • Bruidegom-pak: Eurosuit
  • Dekor: Function Hiring 4u
  • Fotograaf: Black Balloon Photography
  • Gaste Geskenke: Retro Photo Booth
  • Grimering: Ellma Emmenis Hair and Make up
  • Hare: Ellma Emmenis Hair and Make up
  • Huweliksbevestiger: Ds. Wouter Olivier
  • Juweliersware: Hello Jane & Lovisa
  • Trouring: Shelley Taylor designs
  • Troukoek: Linda (Het Vlock Casteel)
  • Koördineerder: Ansie Vlok (Het Vlock Casteel)
  • Musiek: Audio squad
  • Platejoggie: Audio squad
  • Skoene: Olga Bolga
  • Trourok: Didi Couture
  • Venue: Het Vlock Casteel
  • Paartjie se verblyf: Die Kasteel
  • Huwelik kontrak: Leandri van der Merwe
  • Wittebrood plek: Wildernis en Knysna