Steve & Shanelle Vermaak

STORIE:


Ons perfekte troudag. Ons dag waar voor almal en voor God ons een word. Waar moet ek begin. Die oggend het ons dames wakker geword en ek was so in my noppies en so opgewonde. Omtrent so 7h het my verloofde Steve daardie oggend my wakker geboodskap met n foto en n voice note om tese hoe opgewonde hy is om my te sien en hy kan nie wag dat ek vandag sy vrou word nie. Maar definitief het die trane gerol dit was n oomblik wat ek nie vergeet nie n oomblik wat al jou dogtertjie drome uiteindelik waar word. My oggend het begin waar my Moeder vir my lekker koffie gemaak het en almal my wakker kom maak het om te vra is ek gereed, maar definitief is ek gereed ladys. die makeup artist het eers met my bruidsmeisies se hare begin en toe my male sin en my ander makeup artist was besig met my makeup en hare. Ons het so baie gelag en ook gehuil maar vreeslik baie gelag. Beste oomblik van my lewe hoekom dan teveel huil se my skoonheid meisie vir my. My woorde aan haar nooit gedink hierdie besonderse dag sal aanbreek nie nooit gedink ek kan so gelukkig wees nie maar ek is, God het elke gebede van my verhoor. Fotograwe het opgedaag maar tyd was so beperk en alles moes so vinnig beweeg. Die oomblik toe my pa my sien was so mooi en onvergeetlik. Net die geluk in sy smile het als vertel. Fotograwe het fotos geneem en dit was soveel pret saam my ma en bruidsmeisies en so besef ons ook ek is al n hele 20 minute laat, ja n hele 20 Minute. Ons het als bymekaar gekry en so het ek gereed gemaak om in die kar te klim my liefste Pa het my n groot drukkie gegee en my ma ook. My pa het ons Trou kar gery tot by die Venue. Dit was so snaaks want al is ek 20 Minute laat ry my pa letterlik 40km per uur tot by die venue. Ons gestop en daar was net meer opgewondenheid ek dink my verloofde op daardie oomblik het gedink aan aggenee het sy besluit om wegtehardloop maar darem toe hy my sien toe was dit n groot verligting. My blomme meisie het eers geloop en toe my bruidsmeisies hul het letterlik in gedans so oulik. My pa het by my ingehak en die liedjie van( Roan ash- If i ever saw Heaven)het gespeel. Ons het stadig geloop en ek het so gesmile. My man het daar gestaan en die gevoelens wat deur mens se kop gaan is onbeskryflik. My pa het my hand oorgegee aan Steve en Steve het in my pa se oor gefluister, tot vandag toe weet ek nogsteeds nie wat dit was nie. Al ons geliefdes het met opgewondenheid geglimlag. Dydens die diens was ons woord aan ons gegee om altyd in die wil van Onse Vader tebly.  En om altyd voorteleef met God eeste. Die mense het ons nie gehoor toe ons ja se nie toe moes ons hardskree jaaaaa. Almal het so lekker gelag. Na die diens het ons gaan fotos neem en vir die gaste was daar lekker peusel happies en ook n Photo booth. Die mense was mal daaroor dit het hul lekker besig gehou. Ons troue was heeltemal anders gewees met ons instap liedjie was dit ons dans liedjie . Ons word een Van Juan boucher ,ons het so lekker gedans, en met ons instap liedjie het ons gaan koek sny en verder het die aand net gevolg van daaraf. Ek Mevrou Vermaak kon nie my oe van my man af hou nie en My man ook nie van my af nie. Ons troue was definitief ons sprokies verhaal met al die verskillende kleur skemas die kosse die manier hoe ons tafels gelyk het en ook die manier hoe ons troue begin het. En dit is hoe ons huwelik sal voortleef. Ek het n tydjie terug vir God gevra wat moet ons tema wees en God het geantwoord wat van n reënboog troue, want na elke storm kom n reënboog en so is dit ook in die Huwelik.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190343


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Susan En Andrea Fourie
  • Bruidegom-pak: MR Suit hire (Goerge)
  • Dekor: Susan En Andrea Fourie
  • Fotograaf: Annabelle Pieters Photography- 0789717993/ Adele Van Zyl Phorography- 072 465 9465
  • Gaste Geskenke: Myself
  • Grimering: Chere dawson(Bruids makeup-079 878 3603/ Madre( Poeier en paint- 0767883580)
  • Hare: Chere dawson(Bruid en Bruidsmeisies se hare)
  • Huweliksbevestiger: Bernard Pieterse
  • Juweliersware: Sterns
  • Trouring: Sterns
  • Troukoek: Petra Swart- 082 413 0192
  • Koördineerder: Ek self (Shanelle)
  • Musiek: Dj Morne Meister- 082 402 6162
  • Platejoggie: Dj Morne Meister
  • Skoene: Chinese winkel
  • Skryfbehoeftes: Orals
  • Strooimeisie-rokke: Rock Rose Dezines-
  • Trourok: Rock Rose Dezines- 073 997 8914
  • Venue: Oud En Jonk Restaurant( George)
  • Paartjie se verblyf: Protea Hotel George(Almal vir ons geld ingesamel vir die aand)
  • Vermaak: Dj Morne Meister
  • Vervoer: My Pa se Mercedes
  • Huwelik kontrak: Sloet en Burger Prokureurs
  • Wittebrood plek: Buffelsdrift(Oudtshoorn), Wilderness , sedsfield en plettenberg baai