Susann & Kobus Louw

STORIE:


Hierdie dag en op die ou einde feesnaweek is presies wat ons voor gewens het. Na agt jaar van saam wees en die reël van die feesmaal in agt maande, kon ons nie vir ‘n meer asemrowende geselskap en samesyn gevra het nie. Dit was ‘n eer om dié spesiale dag saam met ons naaste vriende en familie te kon spandeer. Ek sal hierdie naweek weer en weer wil ervaar, maar gelukkig vir die fantastiese mooi foto’s sal ek nooit die opgewondenheid en geluk wat ons daardie dag ervaar het, vergeet nie.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190397


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Husband and Wife team
  • Bruidegom-pak: House of Monatics
  • Dekor: Husband and Wife team
  • Fotograaf: Captured photography
  • Grimering: WM Bridal Makeup
  • Hare: Hair by Amrie
  • Huurdienste: Husband and Wife team
  • Huweliksbevestiger: ds Leon Cronje
  • Juweliersware: Paisley’s Antique Jewellery
  • Trouring: Daneel Diamonds
  • Troukoek: Schoon Bakkery
  • Koördineerder: De Uijlenes
  • Skoene: SUZ Fabric Art Shoes and Bags
  • Strooimeisie-rokke: Mejuffrouw
  • Trourok: La Belle Mariée
  • Venue: Nightjar, De Uijlenes
  • Paartjie se verblyf: Nightjar, De Uijlenes
  • Huwelik kontrak: Johann Marais en Genote
  • Wittebrood plek: Stilbaai