Sydney & Louisa Jonck

STORIE:


Kan mens so gelukkig wees om amper op 50 ware liefde te vind…Ja mens kan…ek en my man het op 16 Januarie 2019 ontmoet en ” the rest is history ” soos hulle sê.

Al twee van ons wou nog altyd op die strand getrou het en ek wou bitter graag op my eie perd aan gekom het. My twee trourokke was so anders en presies wat ek wou hé. Ons hele troue is in twee maande beplan rondom ons liefde vir mekaar en die mense wat ons lief Truhet.

Op 5 Oktober 2019 laat die middag het ek op my perd en ons twee dogtertjies met “Vangelis – Conquest of paradise ” wat in die agtergrond speel na my droomman en al ons geliefdes toe aangekom op Sedgefield se strand. Die wind was stil, branders het sag op die strand gebreek…my perd het gerunnik….en my geliefde het gewag…

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190364


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Bruidegom-pak: Truworths
  • Dekor: Privaat
  • Fotograaf: Herman Pieters
  • Grimering: Make up from Heaven
  • Hare: Meraki at Hair
  • Huweliksbevestiger: Barnard Grubenouw
  • Juweliersware: Lowisa
  • Trouring: American Swiss
  • Troukoek: Caroline’s Chocolate Haven
  • Trourok: Charmaine Stalmeester
  • Venue: PiliPili beach Resturant
  • Paartjie se verblyf: Wilderness waters Guesthouse
  • Vervoer: Fries perd
  • Wittebrood plek: Teniqua Treetops