Tiaan & Chantelle Botha

STORIE:


12 jaar trug, net voor my man se pa oorlede is het hy vir my man raad gegee wat help tot n suksesvolle huwelik. Sy raad aan hom was “If you want to be the King of your Castle, always treat your Queen like a Princess”. Op daai oomblik het dit nie veel sin gemaak nie, tot in met hy my ontmoet het. Ons het ons King and Queen trou tema gekies op herdenking van my man se pa en dit was n ongelooflik dag! Daai dag het ek n kroon op my man se kop gesit om vir hom te se hy is nou amptelik die koning van ons kasteel. Op dieselfde tyd het hy af gebuk voor my om sy respek aan my te wys. Dit was heeltemal spontaan en onbeplan en so het ons n belofte aan mekaar gemaak om mekaar altyd lief te he, altyd te respekteer en mekaar by te staan.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190195


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


 

Diensverskaffers:

  • Blomme: Danie Va Denel
  • Bruidegom-pak: Danie Va Denel
  • Dekor: Danie Va Denel
  • Fotograaf: Rina Gertzen Coetzee
  • Gaste Geskenke: Gekoop en self op gemaak
  • Grimering: Cicelia van CK Make-up
  • Hare: My sussie
  • Huurdienste: Danie Va Denel
  • Huweliksbevestiger: Pieter Janse van Rensburg
  • Juweliersware: Was n geskenk
  • Trouring: Arthur Kaplin
  • Troukoek: Corsets & Cupcakes
  • Koördineerder: Danie Va Denel
  • Musiek: AMA Promotions
  • Platejoggie: AMA Promotions
  • Skoene: Truworths
  • Skryfbehoeftes: CNA
  • Strooimeisie-rokke: Takealot
  • Trourok: JD Collections
  • Venue: Castle Da Angelo
  • Paartjie se verblyf: Castle Da Angelo
  • Vermaak: Castle Da Angelo
  • Huwelik kontrak: Pieter Janse van Rensburg
  • Wittebrood plek: Umhlanga Cabanas