Tiana & Wilber Booysen

STORIE:


Terwyl ek hier sit en dagdroom oor ons troudag dwaal my gedagtes terug na die wonderlike, totaal onverwagte dag wat ons mekaar ontmoet het. Dit was ‘n wintersaand op 24 Julie 2015, toe ek as ‘n eerstejaar student in ‘n vertrek instap, minwetend dat my toekomstige man daar binne sit. Dit was liefde met die eerste oogopslag – veral vir hom (knipoog). Ek het vir hom gesê ek wil die kat eers goed uit die boom kyk, maar in my hart het ek tog geweet, ek het my lewensmaat ontmoet. En sowaar, ongeveer 4 jaar en 4 maande later beloof ons ewige trou aan mekaar. Dié dag was belaai met emosie – van opwinding, groot dankbaarheid , en natuurlik ‘n tikkie stres, tot grotendeels die mees onbeskryflike tevredenheid. Tevredenheid weens die wete dat almal wie vir ons spesiaal is die dag saam met ons kan vier en dat ek aan die einde van die dag die gelukkige vrou gaan wees, aan die sy van die perfekte man vir my. Die Here het ons troudag prentjie kom verf met ‘n sagte briesie, baie wolke en met druppels van Sy seën. Die onthaal was ‘n gelag, ‘n gedans en ‘n lekker kuier saam met al ons vriende en familie – net soos ons dit graag wou hê. As ons kon, sou ons daardie spesiale dag oor en oor en oor wou herleef, maar terselfdertyd is ons uiters gelukkig met waar ons onsself tans bevind – ‘n eenvoudige pasgetroude paartjie wie die klein dinge in die lewe saam geniet en waardeer en wie uitsien na wat die toekoms vir ons inhou.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190531


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Die Troutafel
  • Bruidegom-pak: Suit Hire
  • Dekor: Die Troutafel
  • Fotograaf: Breedephotography
  • Gaste Geskenke: Self
  • Grimering: Livine Sante Skin and Body Care Clinic
  • Hare: Illusions hair
  • Huweliksbevestiger: Ds Marius Joubert
  • Trouring: ZVD Bespoke Jewellery
  • Koördineerder: Self
  • Platejoggie: The Party Technician
  • Skoene: YDE
  • Strooimeisie-rokke: Infinity dresses South Africa
  • Trourok: Cindy Bam
  • Venue: DuVon Wine & Wedding Estate
  • Paartjie se verblyf: DuVon Wine & Wedding Estate
  • Videograaf: VanRock Media & Design
  • Wittebrood plek: KwaZulu-Natal