Tianell & Coetzee Niewoudt

STORIE:


Ons het mekaar toevallig op 18 Desember 2014 ontmoet nadat ons albei deur egskeidings is. Saam het ons mekaar aangevul en die liefde het sommer gou geblom. Na byna 2 jaar het Coetzee die ja-woord op 23 Julie 2017 gevra en op 19 Oktober 2019 het ons die knop deurgehaak.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190381


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


 

Diensverskaffers:

  • Blomme: self gedoen
  • Bruidegom-pak: Mr Suit Hire
  • Dekor: Pauline Kiewiets
  • Fotograaf: Solaiman Valley
  • Gaste Geskenke: self gedoen
  • Grimering: self gedoen
  • Hare: Mia! Worcester
  • Huurdienste: geen
  • Huweliksbevestiger: Ds Jurie Wessels
  • Juweliersware: self gekoop
  • Trouring: Munniks Jeweliers Worcester
  • Troukoek: Self gebak
  • Koördineerder: self gedoen
  • Musiek: DJ Poena
  • Platejoggie: DJ Poena
  • Skoene: Truworths
  • Skryfbehoeftes: self gedoen
  • Strooimeisie-rokke: Self gemaak
  • Tente: geen
  • Trourok: Self gemaak
  • Venue: Lions klub Worcester
  • Paartjie se verblyf: 19th Hole guest house
  • Vermaak: photo booth self gedoen
  • Vervoer: Volkswagen Worcester
  • Videograaf: Brightcam Productions
  • Huwelik kontrak: Visser & Oneal prokureurs
  • Wittebrood plek: Worcester