Ughard & Nadia de Clercq

STORIE:


Ons het mekaar ontmoet in Graad 10 en tot vandag toe is ons beste vriende. Ons het 4 jaar uit gegaan voor dat Ughard my gevra het om met hom te trou.

Op die 13de April 2019 het ons het ‘n belofte voor God gemaak en trou beloof aan mekaar by De Harte venue in Pretoria. Ons wou bietjie iets anders gedoen het vir ons troue, dus het ons besluit om ‘n stamboom te maak met ons familie se trou foto’s. Dit was vir ons so spesiaal om te kon sien hoe ons oumas en oupas gelyk het op hulle troudag. Terwyl ons foto’s geneem het, het die gaste tyd gehad om na die stamboom te gaan kyk asook om hul eie foto’s te neem by die “selfiebox”.

Ons het die aand afgesluit met  ‘n “bride and groom cake smash”, die een wat die meeste geld ingesamel het kon die ander een met koek in die gesig gesmeer het, maar op die ou einde het ons altwee koek in ons gesigte gehad, dit was vet pret!

Ons liefde groei elke dag net meer en meer.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190155


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


 

Diensverskaffers:

  • Fotograaf: Tessa Kruger Photograph
  • Trou Rok: Chiqwawa Bridal Couture
  • Hair and Make-up: Rosa Lea Make-up Artistry
  • Underplates: Decor D-Zign
  • Wedding Stationery: NDC Design Studio
  • Selfiebox: SelfieBox SA
  • Bruidsmeisie rokke: The Maiden
  • Troukoek: Crème Fraîche Patisserie