Werner & Elaine Köhne

STORIE:


Ek en Werner het mekaar 3 jaar terug ontmoet deur my beste vriendin (en nou my skoonsus). Ons het vir twee jaar uitgegaan en voor ek dit kon kry sak hy op sy knie en vra my of ek met hom sal trou. Sonder twyfel het ek “ja” gesê en van daar af is ons lewe nog net ‘n onvergeetlike FEES. Ek het dadelik “my mens” gevind en het sonder twyfel geweet ek gaan die res van my lewe saam met hierdie ongelooflike man spandeer.

Ons het besluit ons wil ‘n troue hou wat eie aan ons twee is en besluit toe om ‘n naweek lange troue in Britanniabaai te hou, een dag was net nie genoeg vir al die liefde en geluk wat ons wou vier nie. Ons familie en vriende het almal vir die naweek deurgekom en sonder twyfel kan ek sê dit was een van die beste naweke van ons lewens. Ja, dinge het partykeer nie verloop soos beplan nie maar vir ons was alles PERFEK.

Getroude paartjies sal altyd vir jou sê, staan net terug en neem die dag in. Dit bly sonder twyfel die waarste woorde. Die dag gaan so vinnig verby, een oomblik staan jy op en besef dit is jou troudag, dan skielik is dit die einde van die aand en jou mooiste dag, waaraan jy so lank beplan en gereël het, is verby. Om terug te staan en te kyk hoe almal hulself geniet en te onthou hoe jou hart voel op daardie oomblik is onbeskryfbaar.

Ons troudag was die mooiste, ongelooflikste dag, elke herinnering sal ons vir ‘n leeftyd kan koester.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190524


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


Diensverskaffers:

  • Blomme: Fynbosch Flora
  • Bruidegom-pak: Smart Tailors – Brackenfell
  • Dekor: Fynbosch Flora
  • Fotograaf: Astrid Bradley Photography
  • Gaste Geskenke: Peter Mascher – Caricaturist
  • Grimering: Oulik Vroulik
  • Hare: Oulik Vroulik
  • Huurdienste: All Things Wedding
  • Huweliksbevestiger: Richard Holloway
  • Juweliersware: Kathleen Barry Bespoke Occassio Accessories
  • Trouring: Browns
  • Troukoek: Hettie Otto’s Cakes & Bakery
  • Musiek: Louis van Lill
  • Platejoggie: Louis van Lill
  • Skoene: Steve Madden
  • Skryfbehoeftes: Lezanne’s Designs
  • Strooimeisie-rokke: Daisy Island
  • Trourok: Ilse Roux Bridal
  • Venue: Sea Trader – Britannia Bay
  • Paartjie se verblyf: Beach House & Blouhuisie – Britannia Bay
  • Huwelik kontrak: ESI Attorneys