Wiaan & Ancél Cilliers

STORIE:


Ons troue was op die 2de Maart 2019. ‘n Troue verg besonderse beplanning en geduld om al mens se drome te probeer bewaarheid. Ons het op ‘n pragtige plaas buite Clarens getrou. Die dekor van ons saal binne-en buite kon nie meer perfek uitgedraai het nie. Die idee rondom alles was elegant en tydloos. Ons voorgereg saam met ‘n gin-bar en koffie karretjie is buite onder ‘n tent bedien wat ‘n geselige atmosfeer gehad het terwyl die gaste moes wag vir ons om klaar foto’s te neem.

Binne in die oonthaal wou ek ‘n sagte en skoon gevoel skep met orchidees op die tafels (Dis moeilk om alles te verduidelik die foto’s vertel die storie beter).

Die dag het so vining verby gegaan en mens mis half die helfte van alles wat mens oor gepraat het en al die fyn detail wat mens in jou beplanning gehad het.

Ons het baie lekker geëet en gekuier saam vriende en familie.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190157


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


 

Diensverskaffers:

  • Fotograwe: JCclick
  • Videograaf: Barefeet Videography
  • Venue: Andes Gasteplaas Clarens
  • Trourok: Blue by Enzoani
  • Catering: M&M spyseniers (My Ma)
  • Koffie karretjie: Overflow Coffee
  • Blomme: Lucretia Schabort (Country Flair Weddings)
  • Dekor: All in one party Hire
  • Liggies: Esmeri De Villiers
  • Makeup: Alex Sterley Skin science aesthetics clinic