Wouter & Jean-Mari Immelman

STORIE:


Na laat aande se roomys date nights by die see het ons liefde mekaar gevind. Met God aan ons sy het ons na 5 jaar verloof geraak en begin beplan aan ons groot dag. Die beplannings was lank maar toe die dag aangebreek het was elke klein dingetjie in plek en het ons groot dag net meer perfek gemaak. Na al die jare saam weet ons dat God ons bymekaar gebring het vir een rede. Om sy naam te verheerlik en onvoorwaardelik lief te wees vir mekaar.

STEM VIR DIE PAARTJIE ONDER:


( R 1 = 1 stem/vote )

Tik die regte bedrag in.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Type in the correct amount.  No refunds will be done.


Vir EFT betalings gebruik die onderste kode as jou verwysing:
For EFT payments use the below code as your reference: 


TVJ190369


EFT STEM OPSIES /  EFT VOTE OPTIONS:

R 50 = 50 stemme/votes
R 100 = 100 stemme/votes
R 250 = 250 stemme/votes
R 500 = 500 stemme/votes
R 1 000 = 1 000 stemme/votes

Vir EFT betalings moet jy ‘n mimum van R 50 spandeer.

BANK BESONDERHEDE:

Rekening Houer:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Rekening Tipe:  Tjek Rekening
Rekening Nommer:  62528022792
Tak:  Sea-Point
Takkode:  250-655

Gebruik die korrekte verwysing nommer soos bo.  Indien jy nie die boonste verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

For EFT payments you should spend a minimum of R 50.

BANKING DETAILS:

Account Holder:  Mooi Troues
Bank:  First National Bank
Account Type:  Cheque Account
Account Number:  62528022792
Branch:  Sea-Point
Branch Code:  250-655

Make sure you use the correct reference number as above.  If you do not use the above reference number the couple will not receive their votes.
No refunds will be done.

 


Vir hulp stuur ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za
For assistance, please send an e-mail to trouevandiejaar@mooitroues.co.za


 

Diensverskaffers:

  • Blomme: Anke Victor bruid blomme en Sizanne Toerien Venue Blomme
  • Bruidegom-pak: Mr suit Hire
  • Dekor: Suzanne Toerien
  • Fotograaf: Lerene Sadie
  • Gaste Geskenke: Mans Bottle openers vroue badsout
  • Grimering: Christene Carswell
  • Hare: Christene Carswell
  • Huurdienste: Suzanne Toerien
  • Huweliksbevestiger: PAST LIZETTE Bezuidenhout
  • Juweliersware: Perels
  • Trouring: PAPILLON jewelers
  • Troukoek: Lacea Du Toit Tiers for joy
  • Musiek: MARK Kewon
  • Skoene: Superbalist
  • Strooimeisie-rokke: Infinity dress Cape Town
  • Trourok: TRACEY’S BRIDAL
  • Venue: Melkbos Function Venue
  • Vervoer: Range Rover van Landrover vir ons geskenk
  • Wittebrood plek: Malagas Hotel