SKRYF IN / ENTER

As jy getrou het tussen 1 Januarie 2020 en 31 Desember 2020 kan jy deel neem aan ons Troue van die Jaar kompetisie 2020.

 

SKRYF ONDER IN

TAAL VOORKEUR / LANGUAGE PREFERENCE

GETROUDE VAN

PAARTJIE SE NAME

E-POS ADRES

Gebruik slegs die e-pos adres vir verdere kommunikasie en as jy foto's na ons stuur.

SELFOON NOMMER

TROU DATUM


Dag:

 

Maand:

 

Jaar:

 


VERTEL ONS JUL TROU STORIE - MOTIVEER VIR DIE WAT VIR JOU MOET STEM

Maak asseblief seker jou spelling en informasie korrek is, ons sal geen gratis veranderinge maak nie.


STUUR JOU FOTO'S AAN ONS

Stuur tussen 10 en maksimum 20 foto's deur WeTransfer na inskrywings@mooitroues.co.za.



DIENSVERSKAFFERS LYS:

Dit is baie belangrik dat jy die onderste diensverskaffers lys so volledig as moontlik voltooi.
Indien jy nie 'n diensverskaffer of van 'n diens of produk gebruik het nie kan jy dit leeg los en nie voltooi nie.

Blomme:

Bruidegom pak:

Dekor:

Fotograaf:

Gaste Geskenke:

Grimering:

Hare:

Huurdienste:

Huweliksbevestiger:

Juweliersware:

Trouring:

Troukoek:

Koördineerder:

Musiek:

Platejoggie:

Skoene:

Skryfbehoeftes:

Strooimeisie-rokke:

Tente:

Trourok:

Venue:

Paartjie se verblyf:

Vermaak:

Vervoer:

Videograaf:

Huwelik kontrak:

Wittebrood plek:

TERME EN BEPALINGS

Ek verstaan die Terme en Bepalings van die kompetisie en dat ek dit noukeurig deur gelees het onder die reëls kategorie van die Troue van die Jaar webtuiste. Ek verstaan ook dat dit R 1 per stem sal kos om te stem.

Lees asseblief eers deur ons kompetisie reëls/terme en bepalings voordat u kan registreer.  Indien u klaar deur die kompetisie reëls/terme en bepalings kan u hier bo "ja" antwoord sodat u kan die proefiel kan registreer by Troue van die Jaar 2020. 

MARRIED SURNAME

COUPLE NAMES

E-MAIL ADDRESS

Only use this e-mail address for further communication and sending your images.

MOBILE NUMBER

WEDDING DATE


Day:

 

Month:

 

Year:

 


TELL US MORE ABOUT YOUR WEDDING STORY - MOTIVATE TO THE PEOPLE WHY THEY SHOULD VOTE FOR YOU:

Please make sure your spelling and information are correct, we will not make any changes for free.


SEND YOUR IMAGES TO US:

Send 10 to maximum 20 images via WeTransfer to inskrywings@mooitroues.co.za



SERVICE PROVIDER LIST:

It is important that you complete the service provider list as accurately as possible please.
If you did not have a specific vendor, service or product you may skip them and leave them blank.

Flowers:

Groom Suit:

Decor:

Photographer:

Guest Gifts:

Make-up:

Hair:

Rental Services:

Marriage Officer:

Jeweler:

Wedding Ring:

Wedding Cake:

Wedding Coordinator:

Music:

DJ:

Shoes:

Stationery:

Bridesmaid dresses:

Tents:

Wedding Dress:

Venue:

Couple Accommodation:

Entertainment:

Transport:

Videographer:

Antenuptial Contract:

Honeymoon destination:

TERMS AND CONDITIONS

I understand the Terms and Conditions of the competition and have read it carefully under the rules category of the 'Troue van die Jaar' website. I also understand that it will cost R 1 per vote to vote.

Please read through our competition rules / terms and conditions before you can register. If you have finished the competition rules / terms and conditions, you can answer "yes" above so that you can register your profile on the 'Troue van die Jaar' website.