2019 Troue van die Jaar Kompetisie

PRYS

Vir die Mooi Troues 2019 Troue van die Jaar kompetisie, sal Le Creuset ‘n prys van R15 000 borg.  Waaronder twee ikoniese stukke geëmaljeerde gietyster-kookgerei in die pragtige Meringue reeks ingesluit is. Die prys bestaan ​​uit ‘n 28 cm Signature Round Casserole en 16 cm Signature Souspan in Meringue kleur.  ‘n R 7500  geskenkbewys van Le Creuset van wat gebruik kan word vir kookware en bykomstighede van die wenner se keuse.

 

Terme en Bepalings

  1. Mooi Troues se standaard kompetisie terme en bepalings geld.  Klik hier om dit te lees
  2. Onderhewig aan beskikbaarheid.
  3. Die prys kan nie verruil word vir enige ander produkte of kontant nie. 
  4. Alle ekstra’s is vir die wenner se eie rekening.